| Modulekode | GSW 980 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Teologie |
| Module-inhoud | ‘n Proefskrif gebaseer op onafhanklike navorsing oor ‘n goedgekeurde onderwerp in die veld van godsdiens- en sendingwetenskap. Die kern van die proefskrif is om ‘n oorspronklike bydrae tot die vakdissipline te maak. |
| Modulekrediete | 360.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App